083 310 6374 | 083 252 7015
Plot 534 (R71 road), Broederstroomdrift, Tzaneen

Tautliner Trucks

Tautliner Trucks

Premium Trucking begin 2020 met baie opwindende nuus

Saterdag, 18 Januarie 2020 tussen 07:30 en 09:00 op kykNET-Kanaal 144, tydens regstreekse onderhoud met Premium Trucking op Ontbytsake, gaan ons voor die skerms verskyn.

Stel jou alarm, kry 'n koppie koffie en geniet saam Premium Groep hul heel eerste episode op die kassie.

Ontbytsake uitsaai-tye:
Saterdag 07:30 - 09:00 KykNET(144)
Saterdag 09:30 - 11:00 kykNET & Kie (145)
Sondag 06:00 - 07:30 kykNET & Kie (145)
Sondag 07:30 - 09:00 kykNET (144)
Dinsdag & Donderdag 13:00 - 14:30 kykNET (144)
Dinsdag & Donderdag 11:30 - 13:00 kykNET & kie (145)